VonkWinkel

Welkom by ToekomsVonk se webwinkel. Inkomstes uit die verkope van al die artikels hier, gaan direk terug in ons Plaasbeveiliging en NoodVonk projekte. Jou ondersteuning maak dit moontlik vir ons om meer mense te help.


Baie dankie!!


Vir meer inligting, kontak ons gerus by vonkwinkel@toekomsvonk.co.za



BELANGRIK

Wanneer jou bestelling ontvang is sal jy 'n epos met 'n faktuur ontvang waarop die bankinligting is.

Bestellings sal slegs verwerk word wanneer bewys van betaling ontvang is en sal binne 7 -14 dae versend word.



Betalings

Stuur asb bewys van betaling aan:

vonkwinkel@toekomsvonk.co.za




Spesiale Versoeke: